| Klara Ackerman | Cum Laude |
| Clara Bothma | Goud A+ |
| Nikita Reid | Cum Laude |
| Simon Bothma | Silwer B |
| Jana Bothma | Goud A+ |
| Christine Vlok | Silwer B |
| Armand du Toit | Cum Laude |
| Kara Vlok | Silwer B+ |
| Lisa Vlok | Goud A+ |
| Isabel Smal | Cum Laude |
| Marne Nortier | Goud A+ |
| Elne Atkinson | Cum Laude |
| Cum Laude | 90% en Hoër |
| Goud A+ | 85 - 89% |
| Goud | 80 - 84% |
| Silwer b+ | 75 - 79% |
| Silwer B | 70 - 74% |
| Brons | 60 - 69% |
| Geen |
Ons skep ‘n ruimte waar jong kunstenaars hulle kreatiwiteit kan beoefen en bevorder deur formele kunsonderring. Ons wil hê dat almal wat by ons kuns neem, groot en klein, moet die druk en stres van die alledaagse lewe kan ontsnap en ontspan en hulself geniet, maar terselfde tyd iets leer. Lees meer oor wat ons doen.

Groep |
Dag en Tyd |
Juffrou |
Stellenberg Juniors (3 - 6 Jariges) |
Woensdag 16:30 tot 17:30 |
Thea de Villiers |
Stellenberg Beginners |
Dinsdag 16:00 tot 17:00 |
Thea de Villiers |
Stellenberg 3de Jaars |
Dinsdag 16:00 to 17:00 |
Thea de Villiers |
Stellenberg 4de Jaars |
Donderdag 16:00 tot 17:00 |
Thea de Villiers |
Stellenberg 6 de Jaars |
Donderdag 16:00 tot 17:00 |
Thea de Villiers |
Neem kennis dat kinders volgens kunsvaardigheid in ‘n groep ingedeel word. Indien tye nie werk nie, kyk ons waar ons ‘n aanpassing kan maak.
Voorraadfooi: R200 twee keer per jaar. (Januarie en Julie - hierdie fooi gaan vir alle mediums en papier wat u kind gebruik gedurende die jaar, leerders hoef dus geen aankope te doen nie)
R200 per maand (12 maande van die jaar)


Kontak Thea 082 629 8241met enige navrae. Kwas Kiddies Kunsskool bied klasse aan vir kinders en grootmense, ons gebruik charcoal,akriel, poeierverf, pastel, ink, kryt, bordkryt, gemengde media, klei en verskillende papier om mense in 'n vriendelike omgewing kreatief te stimuleer. Kunsklasse word in Stellenberg, Durbanville en Kraaifontein aangebied, buitemuurse aktiwiteit. Jaarlikse kunsuitstalling word gehou. Ons verskaf alle materiale. Kinderkuns is ons passie. Individuele aandag uiters belangrik. Kuns is belangrik vir U kind se ontwikkeling.